Liao Yiwu is ’n Chinese digter wat vier jaar in die tronk deurgebring het as slagoffer van ’n regime wat volgens hom daarop ingestel is om mense van hulle menswaardigheid te ontneem deur hulle vryheid van spraak en die reg protes te ontsê. In ’n onlangse onderhoud met The New Zealand Herald sê hy: …