Die einde is in sig….my gedagtes spring rond…… VADERKRISMIS – Eveleen Castelyn 1928 Rekordverkope: stillenag weergalm, geldklokkies lui vaderkrismis op n vergulde stoel in die O.K. –basaar, verleen oudiensie aan die kinders, sweet van sy aanskyn tap oor sy wang op die wattesoom van n rooi pousrok, voetsole brand, weerprofete bring die goeie tyding: …