Vroeër vandeesweek het die bekende Duitse skrywer en Nobelpryswenner, Günter Grass (foto), ‘n erg betogende gedig in die Süddeutsche Zeitung gepubliseer wat sedertdien in omstredenheid gehul is vanweë die feit dat dit ‘n onverkwiklikke aanval op die Israeliese regering is. So moes Grass in ‘n opvolgverklaring na aanleiding van die kontroversie verduidelik dat die gedig,…
Tag: Günter Grass
Günter Grass en die politiek
Dit wil inderdaad voorkom asof Günter Grass maar net nie van die politiek af kan wegbly nie. Nog onlangs was hy voluit in die nuus met sy bekendmaking dat hy gedurende die Tweede Wêreldoorlog lid was van die berugte Waffen-SS. Volgens Focus Kultur het hy hom nou openlik by die Duitse Sosiaal- Demokratiese Party geskaar…