Walther von der Vogelweide (ca. 1170-1230). Vertaling van Middelhoogduits in Afrikaans. Vert. deur Gunther Pakendorf Elegie oor die ouderdom[1] Helaas, waar het al my jare heen verdwyn! Was my lewe net `n droom, of is dit waar? Dít wat ek gedink het dit bestaan, was dit ooit iets? Dalk het ek aan…
Tag: Gunther Pakendorf vertalings
Paul Celan. Vertaling in Afrikaans
Paul Celan ( 1920-1970). Vertaal deur Gunther Pakendorf. FUGA VAN DIE DOOD Swart melk van die oggend ons drink dit saans ons drink dit smiddags en soggens ons drink dit snags ons drink en drink ons grawe ‘n graf in die lug daar lê ‘n mens nie styf bymekaar nie ‘n man woon…