Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (57) Gus Ferguson. Vertaling uit Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz. Vir Bob Dylan se verjaardag ‘ n Dylan-vers staan wars op die blad Herinner aan ‘n mankolieke koutjie Wat kletter in die wind, en kreun Maar budgie is reeds vort. Wanneer Bob praat…
