Om die groot begraafplaas op Pelindaba is daar ‘n gestapelde ringmuur, wat mens laat vermoed dat die Prellers op ‘n groot nageslag gereken het. In die suidwestelike hoek van die begraafplaas is die grafte van Debora Pretorius en haar man, Swart Martiens Pretorius, asook die graf van Hannie Preller se moeder, Cornelia Magdalena Pretorius (vrou…
Tag: Gustav S. Preller
Johann Lodewyk Marais. Op Eugène N. Marais se spoor (12)
Die rondawelhuis op Pelindaba is in 1924 deur die Prellers in die Transvaalse styl as naweekhuis gebou. Eugène N. Marais het voor sy laaste verhuising hierheen heelparty kere hier gewoon. Dit is ook die plek waar hy sy laaste nag deurgebring het. Die argitek Albrecht Holm maak die volgende interessante opmerking oor hierdie huis: “Die…
Johann Lodewyk Marais. Op Eugène N. Marais se spoor (11)
In 1932 word Ons Vaderland, waarvan Gustav S. Preller eienaar en redakteur was, na ingryping deur genl. J.B.M. Hertzog om die koerant van finansiële ondergang te red, deur die Noordelike Drukpers Maatskappy oorgeneem en die naam word na Die Vaderland verander. Preller bly tot aan die einde van Februarie 1936 hoofredakteur, maar eintlik net…
Johann Lodewyk Marais. Op Eugène N. Marais se spoor (4)
Gustav S. Preller (1875–1943) en Eugène N. Marais het ’n besonder hegte verhouding gehad. Preller het op die platteland van die ZAR grootgeword, voltooi nie sy skoolopleiding nie en begin as staatsamptenaar by die Departement van Mynwese werk. In 1898 trou hy met Hannie Preller, afstammeling van ’n familie wat ’n groot rol tydens…
Johann Lodewyk Marais. Op Eugène N. Marais se spoor (2)
DIE ROETE Tydens vandag se uitstappie op Eugène N. Marais se spoor gaan ons begin deur deur Pretoria te ry. Die strate (soos Kerk-, Blackwood-, Beatrix- en Proesstraat) wat ons gaan gebruik, het reeds in Marais se tyd bestaan, al het hulle sedertdien ‘n gedaanteverwisseling ondergaan. Ek sal tydens die toer ‘n aantal besienswaardighede uitwys…