Vroeër vandeesweek kry ek ‘n telefoonoproep van Joan Hambidge en sy vra: “Wanneer kan ons weer foto’s neem?” En dit is toe afgespreek vir Dinsdag by dieselfde restaurant in Kaapstad soos die vorige vier keer sedert 1998. En op my selfoon kry ek haar SMS-boodskap terug: sien @ twee jh xx Dié middag was ek…