Vir baie mense is New York ‘n gunsteling wêreldstad. Persoonlik deel ek egter nie juis dié entoesiasme jeens ‘die stad wat nimmer slaap’ nie … Nou wil dit egter voorkom asof ek sal moet herbesin, aangesien ek nie net my skrede daarheen moet wend volgende jaar nie, maar ook omrede die New Yorkse verkeersdepartement pas…