Ek is op 2 maande deur die gypsies gesteel en deur hulle grootgemaak. Dis hulle wat my leer toor het. Ons het baie rondgereis en op die ou end hier beland, waar ek gedwing is om te leer skryf en somme te doen. Skryf is soos toor: Dit verg verbeelding en verbeelding is…