Han-shan (skets), of te wel ‘Cold Mountain’, soos sy naam in Engels vertaal word, was ‘n kluisenaardigter wat in die 8ste eeu in China geleef het en vandag steeds as een van die vernaamste Buddistiese digters gereken word. Nie net het Jack Kerouac sy boek The Dharma Bums, wat in 1958 verskyn het, aan Han-shan…