“Orals in die strate loop die fans van country plate,” sing Bernoldus Niemand jare gelede oor Pretoria. “Hulle ry ʼn Ford Snortina en hulle eet ʼn Snorgasbord,” spot hy met die mans wat so snorre dra hier rond. Dalk pas ek goed in. Ek het ʼn snor. Darem ook ʼn baard. Onder my enjinkap…