Jy knoop ‘n lint om jou vinger, sodat jy ‘n afspraak kan onthou. Jy leer jou kinders hoe om hul skoenveters of dasse te knoop. Metaforiese knope is seker ‘n bietjie moeiliker om te knoop, maar ons doen dit eintlik daagliks. Ek het ‘n stelling raakgelees wat beweer dat die lied wat jy uit jou…
Tag: Hannalie Taute
Hannalie Taute. Poupee
Op vierjarige ouderdom ontvang sy ʼn babapop. Sy word ʼn moeder. Met haar 6de verjaarsdag ontvang sy ʼn Barbie-pop. Sy word ʼn “beauty queen”. Een jaar daarna ontvang sy ʼn ken-pop. Sy kry ʼn man. Die afgelope maand maal die volgende gedig van Ingrid Jonker in my kop: LIED VAN DIE LAPPOP Ek is die…
Hannalie Taute. Pillow Blog
Gebore op n surrealistiese, bygelowige dag: 13 Augustus 1977. Woon tans in n snaakse huisie aan die voet van die Outeniqua berge, waar ek spoeg, plak, verf, bind en boeke verslind. (Vele werke pronk in privaat versamelings). Ek is n moeder van twee, skepper van vele en n “beter helfte” vir n padda-prins. …