Hannes Visser is in 1957 in Roodepoort gebore. Na tien jaar in die privaatsektor waar hy o.a. ‘n kunsgalery en raamwinkel besit het, is Visser in 2002 terug onderwys toe. In 2011 verlaat hy die onderwys en verhuis vanaf George na Oudtshoorn waar hy tans as redakteur by die Oudtshoorn Courant werk. Hy is ook…
Tag: Hannes Visser
Aangenaam! Onderhoud met Hannes Visser
Marlies Taljard (MT) Hannes, baie welkom op Versindaba. Dankie dat jy bereid was om te gesels en so eerlik geantwoord het op ons vrae. Waar kom jy vandaan? Vertel asseblief iets van jou jeug en jou kleintyd. Wat het jou gemaak wat jy nou is? Hannes Visser (HV) Ek is in…
AVBOB “Ek wou nog sê”: Skakels na die hele reeks
Al tien die episodes van die TV-reeks Ek wou nog sê is nou te sien op AVBOB se YouTube-kanaal by die volgende skakel: https://youtube.com/playlist?list=PLxdvk8B-EWqskg19_H6uxDeBZin0NkE3N Skakels na spesifieke episodes: Episode 1 met Adriaan Bester (AVBOB), Marlies Taljard (Versindaba) & AVBOB Poetry Competition winners: Maretha Maartens, Maritha Broschk, Hannes Visser. Resiensie…