Op De Papieren Man lees ek van ‘n man, Hans Bauer (66), wat met ‘n geweldige probleem te make het … Dié fanatiese boekversamelaar is naamlik deur die Groningense hof opdrag gegee om binne twee weke van sy totale boekversameling van meer as 5,000 titels ontslae te raak. Dit was nou nadat die eienaars van…