EERSTERIVIERSTRAND As jy ooit aan die begin van die Tsitsikamma kom, vat dan die melkpad af see toe tot by Hengelaarskroon: Jy sal weet die hemel ruik na heide, en die paradys proe pure perdevy. Doer ver onder die see wat silwer sing, dan hoor jy die branders bonkig breek, kinders wat…
Tag: Hans du Plessis gedig
Hans du Plessis. Ingeperkte sonnet
ek kerm ingeperk oor kind en kerk, in my huis op my werf nog by oorle pa geërf ek hoor hulle plak ingeperk glo iewers sonder kos of kerk bondels agter sak en sink en huil oor môre se werk net voëls flirt en fluit onbeperk totdat hulle eers weer ingeperk hees…
N.P. van Wyk Louw 50. Hans du Plessis
Tweespraak Deuteronomium 32:1-18 Luister, hemel, ek praat; hoor my woord, wêreld: Dié annerlike vers is soos môredou, reën oor die duine, water op onse jaartse. Ek wil die Here se Naam noem, van Hom grootlikheid kom vertel – regverdige Klip, onse goeie God. Ook van hierielike mens wat bitterlike dinge…
