Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Hans du Plessis

Digtersprofiel: Hans du Plessis

21 July 202514 July 2025 By Versindaba

Hans du Plessis (1945 – 2024) is in Pretoria gebore en matrikuleer aan die Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria. Hy studeer voorgraads aan UP en behaal ʼn doktorsgraad in Afrikaanse taalkunde aan UNISA in 1975. Daarna volg hy ’n postdoktorale kursus in die linguistiek aan die Universiteit van Harvard. Na ses jaar onderwys word hy Lektor…

Read More

Aangenaam! Onderhoud met Hans du Plessis

30 April 20246 May 2024 By Versindaba

    Hans du Plessis, digter van die bekende Griekwapsalms is vandag Versindaba se gas. Prof. Hans du Plessis is ʼn taalkundige en was voorheen Direkteur van die ATKV-Skryfskool by die NWU (voorheen die PU vir CHO). Hans, dankie dat jy bereid was om met Marlies Taljard te gesels.   Marlies Taljard (MT) Hans, waar…

Read More

Digtersprofiel. Hans du Plessis

17 October 202226 September 2022 By Versindaba

  Hans du Plessis is in Pretoria gebore en matrikuleer aan die Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria. Hy studeer voorgraads aan UP en behaal ʼn doktorsgraad in Afrikaanse taalkunde aan UNISA in 1975. Daarna volg hy ’n postdoktorale kursus in die linguistiek aan die Universiteit van Harvard. Na ses jaar onderwys word hy Lektor in Afrikaanse…

Read More

Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)

16 September 2020 By Alwyn Roux

Psalm 121 Ek slat my twee oge op, my kyk vang die verste kop. Wavanaf sal my hulp nou kom? My hulp is vannie Jirre, van Hom, Hy’t nou die jimmel en Prieska gekom maak. Sonner lat jou voete klipperse raak, is hy skoene agterrie skaap, Hy dink nooit nie eers oor slaap. Sontyd is…

Read More

Nini Bennett. Sonde met die bure

22 June 201828 June 2018 By Versindaba

  ’n Spreuk is ’n baie ou digvorm, ’n bondige segswyse wat ’n didaktiese, moraliserende of godsdienstige strekking het. Deur die eeue heen hou mense daarvan as daar seën op hulle huishoudings rus, en huisspreuke is oral in huise op gebruiksartikels aangetref. Vandag is dit steeds die geval. Of dit ’n kombuisteël met woorde van…

Read More

Hans du Plessis. KERSBELYDENIS

23 December 20166 December 2016 By Versindaba

KERSBELYDENIS   Kleine Jesus, mens van Nasaret, hoor die hemel en die aarde juig oor redding uit ʼn voerkripbed. Laat rym en reël nou ook getuig:   Jonge Jesus, seun in Nasaret, u koms voltooi die ganse wet, leer van liefde en vergiffenis in wonderwerk en gelykenis.   Grote Jesus, man uit Nasaret, U het…

Read More

Gisela Ullyatt. Stuur groete aan die reën.

9 December 20159 December 2015 By Versindaba

’n Gros woorde sou 2015 kon beskryf: #rhodesmustfall#; #feesmustfall# en ander dergelike hutstekens (of liewer onthuts-tekens?). Terreur, Parys, verset, twis, tweespalt. Afrikaans. Kolonisering, de-kolonisering, neo-liberalisme, Marxisme(s). Steve Hofmeyr wat country sing. Nathan Trantraal wat op Halloween die Ingrid Jonker-prys wen. Wit patriargie. Swart patriargie. Open Stellenbosch. Kovsies #Steynmustfall#; NWU #Totiusmustfall#. Oscar Pistorius en die ANC-vroueliga….

Read More

Hans du Plessis. “Virrie Jirre: Psalm 115”

19 January 201518 January 2015 By Versindaba

VIRRIE JIRRE Psalm 115   Nie vi onsie, Jirre, nie vi onsie, ma vi u se genade en u se trou, sal ons u Naam op onse lippe hou!   Nou kom vra die nasies: Wa bly dié Jirre van jou? Hy woon innie jimmel, en Hy doen wat Hy wil!   Jille se gotte…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon