Swaan in swart en wit Hulle het die swart swaan die eerste gewaar onverwags, natuurlik, soos lank voorspel die wit swaan nêrens te sien Die planne het onmiddellik in werking getree, valdeure het oral gesak, die beurs terstond in duie gestort en fabrieke is omver gewerp Terwyl die swart swaan noodtoestande…