Hans Pienaar begin skryf gedigte op universiteit in die laat 1970s. Nadat die tydskrif Vlieg, waarvan hy die redakteur was, verbied word, hou hy egter op met dig en begin eers weer in 1996 skryf. Van sy gedigte verskyn in die Tydskrif vir Letterkunde en word ook opgeneem in Nuwe stemme 2. In 2002 verskyn sy debuutbundel, Die taal van voëls en…
Tag: Hans Pienaar
Nuwe Publikasie. Hans Pienaar: Drie
Drie Hans Pienaar Die tienjarige Jaco Blignaut se lewe verander wanneer hy een Saterdag ’n rugbytoets teen die Franse bywoon. Daarna leef, eet en drink hy die spel. Maar hy kom gou agter dat rugby om meer as net die plesier van skop, breek en lak gaan. Die bal is nie verniet gemaak om reg…
Hans Pienaar. Foto, gedig, fotogedig
Foto, gedig, fotogedig In Parys in die negentiende eeu was die Boulevard de Temple so berug vir sy sakkerollers dat dit tot die Boulevard de Crime herdoop is. Dit was een van die stad se besigste en kleurvolste strate, en het duisende toeriste getrek. Een van die heel eerste foto’s, deur die mede-uitvinder…
Hans Pienaar. Klipgooi as tydverdryf: wiskunde en die poësie
Die heelal is ‘n oordadige plek. Onlangs, met die ontplooiing van die Webb-Ruimte Teleskoop is dit weereens beklemtoon hoe ontsaglik baie sterre en sterrestelsels daar is. En het kernfisici begin om van vooraf te worstel met die moontlikheid dat hul hiperkomplekse Standaard-model van subatomiese partikels op wankelbene staan, nadat die jongste berekening van die…
Nuwe Bundel. Hans Pienaar: Seisoene op parool
Seisoene op parool Hans Pienaar Bekende digter en resensent Louis Esterhuizen het die volgende oor hierdie versameling gedigte gesê: “Kenmerkend is die ironiese, selfs sardoniese, toon terwyl die stem se personasie in die gedigte dikwels skollieagtig is; iets wat direk verband hou met die titel se verwysing na parool: Iemand wat voorwaardelik vrygelaat…
René Bohnen. 100 000 digters vir verandering
Hierdie afgelope Saterdag, 29 September 2012, het ʼn klompie digters in Johannesburg deelgeneem aan die wêreldwye 100 000 Poets for Change geleentheid. Die Engelse digter en uitgewer/eienaar by Dye Hard Press, Gary Cummiskey, het die harde werk gedoen om ons op ‘n Saterdag in ‘n restaurant in Melville gehuisves te kry. Elf digters het gelees en almal…
Andries Bezuidenhout. ʼn Kykie deur ʼn visoog na Digkyk
Vanoggend ʼn draai in Melville gaan maak om van nader na Digkyk te kyk – werke deur Hans Pienaar en Charl-Pierre Naudé, laasgenoemde as beeldende kunstenaar onder die naam Jan Kolonie Hoenderdief. Die uitstalling is in een van die winkels – op die oomblik nie deur kasregisters beset nie – in “Ou” Melville (in die…
Hans Pienaar. Digkyk / Eye poetry
Die uitstalling Digkyk/Eye Poetry, wat deel was van die Melville Poetry Festival die naweek, duur nog tot 30 Oktober in die “Wopko Jensma”-winkel in Sewende Straat, Melville (reg langs DVDGurus, tussen 3de en 4de Laan). Soos Jensma se werk, gaan Hans Pienaar se fotogedigte en Charl-Pierre Naude (Jan Kolonie Hoenderdief) se metafoorposse oor die integrering…