Hans van de Waarsenburg is nog ‘n digter wat tydens vanjaar se Dansende Digtersfees op 9 en 10 Mei by Spier Wynlandgoed buite Stellenbosch op gaan tree. Hy is in 1943 in Helmond (Nederland) gebore en het reeds vyf digbundels sedert sy debuut in 1965 gepubliseer. In 1973 is sy bundel De vergrijzing met die…
Tag: Hans van de Waarsenburg
Dansende Digtersfees. Die onafgehandelde dinge van gister
Uiteindelik is die Dansende Digtersfees op hande en hier op die nippertjie ontvang ons een van die mees indrukwekkende publikasies wat met die oog op dié fees bestel is: die Nederlandse digter Hans van de Waarsenburg se eerste publikasie in Engels, The Past is Never Dead; vars van die pers af en pragtig uitgegee…
Dansende Digtersfees. Hans van de Waarsenburg (Nederland)
Die Dansende Digtersfees / Dancing in Other Words, is ‘n internasionale fees van digters en digkuns wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei 2013 op Spier, buite Stellenbosch, gaan plaasvind. As ‘n gesamentlike projek tussen Spier en die Pirogue Kollektief, is die Dansende Digtersfees die eerste beliggaming van ‘n vennootskap met die bedoeling om…
Hans van de Waarsenburg. Het is weer deze nacht
HET IS WEER DEZE NACHT Het is weer deze nacht dat tractoren Grommen in de achtertuin. Als hese honden Naar mijn trommelvliezen grauwen. Het is weer Deze nacht dat oeverloos snauwen een Vuist slaat tegen de sterrenloze hemel. Er Rouw wordt afgekondigd in verdwenen Straten. Het is weer deze nacht dat namen Tollen…