Soos ek al met vorige Nuuswekkers laat blyk het, is nie almal in Nederland beïndruk met Ramsey Nasr, hul Dichter des Vaderlands, se buite-kurrikulêre aktwiteite as politieke agitator nie. En veral in ‘n land waar daar tans op die politieke verhoog erge spanning en verdwarreling heers, kan so iets tot vlammende reaksie aanleiding gee. So…
Tag: Hans van Willigenburg
Gedrukte media vs opinieblogs
‘n Mens kom deesdae al hoe meer beriggewing teë wat daarop dui dat die gedrukte media hulle bedreig voel deur die sogenaamde “opinieblogs” wat tans klaarblyklik elke halfjaar in getal verdubbel op die internet; in dié mate dat bepaalde koerantgroepe begin het om gratis toegang tot hul webblaaie te staak. Op De Niewe Reporter se…