Om die draai van onthou Om die draai van onthou klink die hemel se lied, en die son sing akkoorde sonder woorde. Om die draai van onthou blom die winterblom soos toe in kleure van geel en blou. Om die draai van onthou treur die wilger steeds trooswoorde uit die son,…