Die ikonografie van die verbeelding I In ‘n ander sleutel is die werk van Northrop Frye (1912 – 1991) ‘n Kanadese kritikus en teoretikus. Tekste, volgens hom, verbeeld nie die werklikheid of natuur nie, maar moet eerder benader word as argetipes. Die invloed van sy werk op Harold Bloom is bekend….
Tag: Harold Bloom
Joan Hambidge. Wallace Stevens en Geoffrey H. Hartman
I ‘n Beduidende leser en teoretikus in die literatuurkritiek is Geoffrey H. Hartman (1929 – 2016). Dit word veral bevestig in Wordsworth’s Poetry (1964) waarin hy die oneindige dialektiek tussen die natuur en verbeelding uitwys. Hy was ook deel van die Yale-skool wat geskryf het oor die hermeneutiek van onbepaaldheid. Al sy boeke staan…
Joan Hambidge. Wallace Stevens (V)
I Ek sou waarskynlik ook met werk oor dekonstruksie en die postmodernisme vir Harold Bloom tot die School of Resentment behoort het. Maar sy invloed op my werk as digter en teoretikus is enorm. The anxiety of influence en A map of misreading is twee tekste waarin ek by herhaling terugkeer. Die hele kwessie…
Joan Hambidge. Wallace Stevens (IV)
I Wannneer ‘n gedig teen sy intensie gelees word of net met ‘n politieke oog beskou word, kan dit sleg boemerang op die leser. Tog lees ons altyd vanuit ons eie verwysingspunte, dikwels onbewustelik. Hierom is daar nie soiets as ‘n objektiewe lesing nie. “There are no texts, only ourselves”, het Harold Bloom opgemerk….
Joan Hambidge. Kritiek en evaluasie
I Elke digter word gelees, geëvalueer én gekritiseer. Trouens, die gedig self is alreeds ‘n implisiete vorm van literêre kritiek, soos Harold Bloom dit al beskryf het in The Anxiety of Influence (1973). Die sub-titel van hierdie boek lui immers: A Theory of Poetry. Nou onlangs was daar ‘n polemiek oor wie mag resenseer….
Joan Hambidge. Die ars poetica Deel I
I Die konsep ars poetica word herlei na Horatius se “Brief aan Lucius Calpurnius Piso” (‘n Romeinse senator) en sy twee seuns. Die Epistula ad Pisones is geskryf in heksameter. 476 reëls met raad aan jong digters. In Afrikaans is N.P. van Wyk Louw se gedig waarskynlik die bekendste voorbeeld. Wytze is W. Gs….
Joan Hambidge. Hoe lees ons? VIII
I Camille Paglia en Harold Bloom. Bloom die mentor en Paglia die aweregse, dwarse, provokatiewe student en die skrywer van Sexual Personae: Art and Decadence From Nefertiti to Emily Dickinson, ‘n boek waaroor daar beslis nie eensgesindheid bestaan nie. En die gesogte Yale University Press het dit gepubliseer, ‘n studie met verwysings na Freud,…
Joan Hambidge. Herkanonisering (3)
I In my vorige rubriek is daar verwys na (herkanonisering). Herkanonisering kan beteken dat ‘n digter se posisie hersien word soos Daniel Hugo dan doen in sy bespreking van De Waal Venter se jongste bundel Vrugbeginsel (Naledi) op Litnet: Sy slotwoorde lui: “De Waal Venter se digbundels was te dikwels verwaarloosde boeke in die verskroeiende…