Wie het ooit gesê Harrismith het nie net sulke interessante mense soos dié waaroor iemand soos Jan Spies geskryf het nie? Leon Strachan tydens ‘n gesprek I Vir baie Harrismitters en oud-Harrismitters het Leon Strachan met sy sketse oor die dorp en die distrik binne enkele jare waarskynlik die bekendste skrywer op die Noordoos-Vrystaatse dorp…
Tag: Harrismith Chronicle
Johann Lodewyk Marais. Die vergete dr. Z.J. Pretorius
Mnr. P. (Boer) Odendaal, my Afrikaans-onderwyser in st. 5 op Harrismith, was ‘n groot man en het die dissipline in sy klas met ‘n ysterhand toegepas. Sy klasse kon egter ook vol pret wees as sy aandag afgelei is en een of twee van die kinders het dit redelik gereeld reggekry. Veral Karen Lotter was…
