Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Harrismith

Johann Lodewyk Marais. Die bekendste skrywer op Harrismith

25 August 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Wie het ooit gesê Harrismith het nie net sulke interessante mense soos dié waaroor iemand soos Jan Spies geskryf het nie? Leon Strachan tydens ‘n gesprek  I Vir baie Harrismitters en oud-Harrismitters het Leon Strachan met sy sketse oor die dorp en die distrik binne enkele jare waarskynlik die bekendste skrywer op die Noordoos-Vrystaatse dorp…

Read More

Johann Lodewyk Marais. In die helfte van ’n sin

23 August 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Die ou biblioteek in die stadsaal op Harrismith is vir my omtrent net so belangrik soos die Queen Vic in Hillbrow, waar ek gebore is.  In daardie biblioteek het my groot lees begin. En eendag het ek oom Nic Duursema, burgemeester en eienaar van die VC-kafee, vir Miss Ivy Petty, die bibliotekaresse, hoor sê: “Ek…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Dwaalspruit

18 August 20096 April 2011 By Marlise Joubert

My vriend Frik Steyn van die plaas Venus naby Mont Pelaan in die distrik Harrismith sê nou eendag: “Jy weet, Dwaalspruit het die regte naam.” Die vorige jaar se goeie reën het naamlik daartoe gelei dat hierdie spruit, wat rondom Pelaan ontspring en later in die Meulrivier invloei, sy loop op ‘n hele paar plekke…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Geelvis

17 August 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Min dinge maak ‘n hengelaar so opgewonde soos ‘n geelvis. Dus, as dit die jaar goed gereën het en die water “reg” is in die distrik Harrismith, loop “die geles” behoorlik in die riviere en spruite en word die distrik ‘n hengelaarsparadys. Ek het as ‘t ware langs ‘n spruit grootgeword. Rietspruit was ‘n entjie…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Die berge se geheue

8 August 200911 April 2016 By Versindaba

Op 5 Desember 1997 is oom Jan Fourie van die plaas Cecilia naby Skeurklip uit die NG Moedergemeente op Harrismith begrawe. Hy was 80 jaar en sterk, het dominee De Jager gesê, maar daar is nie nog 80 jaar nie. Dit het tyd geword. Ek het in Pretoria eers om vyfuur die oggend op die…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Die vergete dr. Z.J. Pretorius

7 August 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Mnr. P. (Boer) Odendaal, my Afrikaans-onderwyser in st. 5 op Harrismith, was ‘n groot man en het die dissipline in sy klas met ‘n ysterhand toegepas. Sy klasse kon egter ook vol pret wees as sy aandag afgelei is en een of twee van die kinders het dit redelik gereeld reggekry. Veral Karen Lotter was…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Wilhelm Knobel van Bethlehem

18 July 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Johann Lodewyk Marais   Met Wilhelm Knobel (1935–1974) het ek die eerste keer in koerantberigte oor die Sestigers kennis gemaak toe ek op hoërskool op Harrismith was. In daardie jare was skrywers op grond van hul teenkanting teen apartheid en sensuur baie in die nuus. Dink maar aan Breyten Breytenbach se toespraak in Februarie 1973 by…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon