Die hoofkarakter in Stieg Larsson se Millennium-trilogie het ’n onuitwisbare indruk op die hedendaagse zeitgeist gemaak. Die Sweedse aktrise Noomi Rapace vertolk die rol van ’n swaar getatoeëerde Lisbeth Salander in die 2011-film, The girl with the dragon tattoo. Selde was daar so opwindende protagonis soos Salander in moderne fiksie – sy is ’n…
Tag: Harry Potter
Pieter Odendaal. Oor gesteelde laptops, Dumbledore se “pensieve” en storte
Een van die faktore wat bygedra het tot my afwesigheid op dié webwerf, is die feit dat my laptop twee weke gelede in Bloemfontein gesteel is. My ouers en sussie was in die huis gewees terwyl iemand sy honger hand deur die diefwering van my venster gesteek en die rekenaar opgeëis het. Ek weet dat…