Johannes Cornelis (Hans) ten Berge is in Alkmaar, Nederland, gebore. Hy het egter vir lang tye in Oos-Europa gewoon en daarna in Noord- en Sentraal Amerika. In 1964 debuteer hy as digter met die bundel Poolsneeuw. In 1996 is sy oeuvre bekroon met die Huygensprys en in 2006 is hy die ontvanger van Nederland se…