Ons hotel was in Egnatia, Thessaloniki se besigste straat. Ek het hierdie foto een aand net voor donker van die balkon af geneem. Dit was kort voor ons vertrek uit die stad. Ek wou my tydelike uitsig op ‘n manier bewaar. Dit gebeur so min dat ek nuwe uitsigte het, en genoeg tyd gegun word…