Yehuda Amichai. Vertalings deur Marlise Joubert; Johann Lodewyk Marais. . DIE SEE EN DIE STRAND Die see en die strand is altyd langs mekaar. Albei wil leer om te praat, wil leer om net een woord te sê. Die een wil sê “strand” en die ander “see”. Hulle kom naby daaraan, miljoene jare…