Vir ʼn paar jaar al groei die wêreldwye ontwerperskleremark vir mans baie vinniger as vir vroue. Deesdae word daar ook spesialis modeweke vir mansklere in plekke soos Parys, Londen en New York gehou. Die ontwerp van mans- en vroueklere beweeg al hoe nader aan mekaar, met woorde soos “gender bending” en “androgeen” wat in die hoofstroommedia bespreek…