Heenkoms deur Meyer van Rensburg. Imprimatur, 2021. ISBN 978-0-620-92969-1 Resensent: Joan Hambidge I Heenkoms is die tweede bundel van die digter Meyer van Rensburg. In 1983 verskyn Klankmanwoordboom (Human & Rousseau) wat die betekenis van klank in ‘n gedig ondersoek en ontgin. Nou, 38 jaar later, is daar Heenkoms. Heenkome, tuiskoms, afkoms, heengaan…