Party mans het sagte baarde, ander harde baarde, sommige het selfs blou baarde. My man besit geen blou haartjie, terwyl my pa, indien hy hare/baard sou had, dit blou sou wees. Eers was daar ʼn foto nog voordat ek n gedagte was- die foto is êrens verlê tydens ons ‘groot trek’. Toe was daar die…