Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Heilna du Plooy resensies

Resensie: Vloeibare middelpunt. (Martjie Bosman)

29 June 201630 June 2016 By Versindaba

Vloeibare middelpunt – Martjie Bosman (Protea Boekhuis, 2016; R160.00 (BTW ingesluit), ISBN 978-1-4853-0584-2, Sagteband, BLADSYE: 80) Resensent: Heilna du Plooy Vloeibare middelpunt is Martjie Bosman se derde digbundel. Op die buiteblad is daar ’n afdruk van ’n skildery van Ryan Loubser wat een van daardie gelukkige ingewings of voorbeelde van sinchronisiteit is waarin twee kunstenaars…

Read More

Resensie: Atropos (Hendrik J. Botha)

30 November 20151 December 2015 By Versindaba

Die lewe is ’n grensgebied Atropos – Hendrik J. Botha [Queillerie, 2015; Prys : R175, Bladsye : 96, Sagteband; ISBN-13 : 9780795801020, Epub-ISBN : 9780795801037.] Resensent: Heilna du Plooy Daar bestaan ’n hele tradisie van dokters wat dig en dit is nogal verrassend watter name almal op so ’n lysie verskyn. John Keats, die sentrale…

Read More

Resensie: Die stilte opgeskort (Heilna du Plooy)

11 August 201415 August 2014 By Versindaba

Die stilte opgeskort deur Heilna du Plooy (ISBN 978-1-4853-0130-1 [gedrukte boek]; ISBN 978-1-4853-0131-8 [e-boek]; R150.00; Sagteband, 128 pp; Protea Boekhuis, 2014) Resensent: Bernard Odendaal Die titel van hierdie derde digbundel deur Heilna du Plooy is gehaal uit die voorlaaste reël van die slotgedig daarin. Wat uit die opskorting van die swye volg, luidens die daaropvolgende…

Read More

Resensie: Bleek Planeet (Dolf van Niekerk)

19 March 201322 March 2013 By Versindaba

Bleek Planeet – Dolf van Niekerk (Protea Boekhuis. PRYS: R140; ISBN: 978-1-86919-921-0, Sagteband; 60pp) Resensent:  Heilna du Plooy   Hoewel Dolf van Niekerk waarskynlik meer bekend is as romanskrywer, is Bleek planeet sy vyfde digbundel. Trouens, die jongste drie publikasies van hierdie skrywer wat reeds as Sestiger bekendheid verwerf het, is aldrie digbundels. Dolf van…

Read More

Resensie: Ingeboek (Karen Kuhn)

11 May 201220 December 2012 By Marlise Joubert

Gedigte lei tot ‘n wêreld sonder slot : Ingeboek – Karen Kuhn (2012), Kaapstad: Griffel Resensent: Heilna du Plooy Noordwes-Universiteit Potchefstroom Ingeboek is Karen Kuhn se debuutbundel. Op die buiteblad van die bundel verskyn daar op die voorkant ‘n vorm wat gedeeltelik ingevul is. Die skrywer se naam staan in gewone handskrif geskryf en by…

Read More

Resensie: Kô lat ons sing – ʼn Keur (Adam Small)

16 January 2012 By Marlise Joubert

Hierdie verse moet inderdaad weer gelees word Small, Adam. 2011.  Kô lat ons sing – ʼn Keur uit die gedigte van Adam Small (Saamgestel deur Steward van Wyk). Kaapstad: Kwela. ISBN 978-0-7957-0381-2 Resensent: Heilna du Plooy As die publikasiedatum van gedigte verder terug in die tyd lê omdat die hede vorentoe skuif, vergeet poësielesers dikwels…

Read More

Die lewe tussen pikkewyne

20 June 201119 June 2011 By Marlise Joubert

Jasper van Zyl. 2011. Die lewe tussen pikkewyne.  Kaapstad: Tafelberg. ISBN 978-0-624-04681-3 Resensent: Heilna du Plooy   Die lewe tussen pikkewyne  is Jasper van Zyl se debuutdigbundel, maar hy skryf reeds vanaf sy skooldae. In  2005 is daar in Nuwe stemme 3 van sy verse gepubliseer en hy het ook al aan Versindaba deelgeneem. Dit…

Read More

Tempermes

3 April 2011 By Marlise Joubert

Tempermes, deur Louis Jansen van Vuuren. Queillerie, ISBN 9780795800214, 2010 Resensent: Heilna du Plooy   ‘n Titel soos Tempermes vir ‘n digbundel is ‘n duidelike aanwysing: hierdie bundel gaan iets met skilder te make hê. ‘n Tempermes is ‘n paletmes, nie die een wat soos ‘n troffeltjie lyk nie, maar die een met langer ovaalvormige…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Geklief
  • Margaret Cordier. Die mens as bouer
  • Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar
  • Joan Hambidge. Road Rage
  • Digtersprofiel: Lynthia Julius

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon