Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (28) Robert Frost. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Heilna du Plooy. Vra vir rose ’n Huis skynbaar sonder ’n huisvrou of meester, Met deure nog slegs deur die wind toegestoot, Die vloere vol rommel, vol glas en ou pleister; Dié huis staan in ’n…
Tag: Heilna du Plooy vertaling
Willem van Toorn. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (20) Willem van Toorn. Vertaling van Nederlands in Afrikaans. Vert. deur Heilna du Plooy. De Jongenskamer Die stad. Kinderjare in die besetting, stof vir dokumentêre lewenslank later. Eers tog nog die son op die olmbome langs die straat voor die huis en werkswinkel, son op vrolike…