Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Heilna du Plooy

Joan Hambidge. Eddy van Vliet en “Hierdie mens”

16 February 2026 By Versindaba

  I In gedigte oor die maan aktiveer Wilma Stockenström ‘n boeiende gesprek met ander tekste. Eddy van Vliet se “Aardedonker”, opgeneem in Heilna du Plooy se vertaling ’n Pleidooi vir die poësie (Protea: 1998). So klink Stockenström se gedig “n Mondvol”:   Sekelmaan, groei nie, taan nie, hang net oopmond en wag dat iets…

Read More

Joan Hambidge. George Steiner, Eddy van Vliet en “Hierdie mens”

10 February 2026 By Versindaba

  I Eddy van Vliet se Na die wette van afskeid en herfs is vertaal deur Daniel Hugo en uitgegee deur Protea in 2021. In 1998 verskyn ’n Pleidooi vir die poësie ook by Protea.  Heilna du Plooy het dit vertaal. Twee bakens in ons bedryf. ‘n Gesiene digter en iemand wat belangrike stellings oor die poësie…

Read More

Digtersprofiel: Heilna du Plooy

28 July 202514 July 2025 By Versindaba

Heilna du Plooy het in Bronkhorstspruit en Alberton grootgeword.  Sy studeer aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys en behaal in 1967 die B.A.-graad (met Afrikaans-Nederlands, Engels en Wiskunde as hoofvakke) en in 1968 die Hoër Onderwysdiploma. Sy studeer hierna verder aan die Universiteit van Pretoria en behaal haar B.A. Honneurs-graad in 1977 met onderskeiding en…

Read More

Joan Hambidge. Landskap-verse I

23 October 2023 By Versindaba

  Die landskap-gedig is altyd ‘n representasie van die digter se innerlike belewenis van ‘n plek. Terselfdertyd kan dit ars poëties of selfs polities wees.   Toon van den Heever se “In die Hoëveld” is ‘n klassieke landskapvers:   In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo, Waar kuddes waaigras huppel…

Read More

Joan Hambidge. Ekfrasis Deel 1

1 October 2023 By Versindaba

  I Die digter Johann se Lange het ‘n belangrike lys van die beelddig of ekfrastiese vers vir ons opgeteken op sy blog Kaapse paragrawe: http://johanndelange.blogspot.com/2012/09/ekfrasis-oftewel-die-beeldgedig-in.html Besoek 26 September 2023 Dit val nie te betwyfel nie dat vele digters in Afrikaans al hierdie moeilike digvorm behendig beoefen het. Die gedig wat handel oor ‘n skildery…

Read More

Digtersprofiel. Heilna du Plooy

24 October 202226 September 2022 By Versindaba

  Heilna du Plooy het in Bronkhorstspruit en Alberton grootgeword.  Sy studeer aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys en behaal in 1967 die B.A.-graad (met Afrikaans-Nederlands, Engels en Wiskunde as hoofvakke) en in 1968 die Hoër Onderwysdiploma. Sy studeer hierna verder aan die Universiteit van Pretoria en behaal haar B.A. Honneurs-graad in 1977 met onderskeiding…

Read More

Alwyn Roux. ‘n Geskiedenis van literatuurwetenskap in Afrikaans

5 March 20215 March 2021 By Alwyn Roux

  Bestaan daar ‘n geskiedenis van literatuurwetenskap in Afrikaans? Tans is ek besig met die opstel van ‘n kurrikulum vir ‘n voorgraadse kursus in literatuurwetenskap in Afrikaans. As deel van die taak, lees ek die eerste hoofstuk van Terry Eagleton se Literary Theory: An Introduction (1996 [1983]), getiteld “The Rise of English”, sowel as die…

Read More

Wenners van Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte

4 February 20213 February 2021 By Versindaba

    Eerste prys Johann de Lange se vertaling van T.S. Eliot se “The Love Song of J. Alfred Prufrock” uit Engels in Afrikaans as “Die  minnesang van J. Alfred Prufrok”. https://versindaba.co.za/2021/01/05/t-s-eliot-vertaling-in-afrikaans/       Tweede prys  Heilna du Plooy se vertaling van Willem van Toorn se “De Jongenskamer” uit Nederlands in Afrikaans. https://versindaba.co.za/2020/11/24/willem-van-toorn-vertaling-in-afrikaans/  …

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. dna
  • Miel Vanstreels. Oorleg
  • Koos de Wet. korrosie
  • ND Cronjé. by die roggeveldberge
  • Krige Visser. Aantrekkende naak

Nuutste kommentaar

  1. Frik Ziegler on Krige Visser. Aantrekkende naak12 June 2026

    Jou vrou gaan jou donner.

  2. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  3. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  4. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  5. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon