Ontmoeting Aan die begin van Oktober was ons in die suide van Frankryk. Ons het verskeie daguitstappies gemaak na die binneland, na die klein en antiek-oue dorpies op die toppe van die heuwels of berge in die maritieme Alpe in die kusstreek van Provence. Een baie bekende dorpie is St Paul de Vence, wat veral…
Tag: Heilna du Plooy
Wicus Luwes. Op die spoor van die spoorsnyer
Foto: Kamberg rotskuns As jy die spoor van die Eland volg, moet jy weet wat die voorkant en agterkant van die spoor is. Jy moet weet hoe die mis van die dier lyk, sodat jy weet of dit vars of droë mis is. Jy moet weet wanneer die treë ver uitmekaar is en wanneer die…
Wenners van die lykdig-kompetisie!
Wenners : Lykdig-kompetisie Baie geluk! EERSTE PRYS (R2000): Lykdig 23: René Bohnen. Peter Blum TWEEDE PRYS (R1500): Lykdig 56: Dominique Botha. I always loved the wild things best DERDE PRYS (R1000): Lykdig 40: Marius Crous. Lykdig vir Wisława Szymborska EERVOLLE VERMELDING (R500):Lykdig 33: Louis Jansen van Vuuren. Maak dit ‘n dubbel
Louis Esterhuizen. Wanneer digters spoor vat na die verlede
‘n Besonder interessante publikasie wat hierdie naweek aan die handel beskikbaar gestel word, is Spoorvat – Skrywers en herinneringe wat deur Riana Scheepers en Leti Kleyn saamgestel en deur Lapa uitgegee word. Met dié pretloop is daar sommer ‘n hele trop digters wat die wandeling meemaak, te wete Andries Bezuidenhout, Zandra Bezuidenhout, Clinton V. du Plessis, Hans du Plessis, Heilna du Plooy, Louis Esterhuizen, Joan Hambidge,…
Heilna du Plooy. Die mens leef nooit alleen nie
Die ander een is ek – T.T. Cloete Een van die maniere waarop ‘n leser toegang tot ‘n teks kry, is deur die soort teks te herken. Die leser weet dan hoe om die teks te benader en ook, in meerdere of mindere mate, wat om te verwag van die teks. Dit is immers…
Ruimte as tema en metafoor in die poësie van enkele vroulike Afrikaanse digters: 1994-2005
Ruimte as tema en metafoor in die poësie van enkele vroulike Afrikaanse digters: 1994-2005 A.M. de Beer & H.J.G. de Plooy Skool vir Tale Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit E-pos: Etta.deBeer@nwu.ac.za Heilna.duPlooy@nwu.ac.za Abstract Space as theme and metaphor in the poetry of selected female poets in Afrikaans: 1994-2005 This article illustrates that the representation of physical and…
Heilna du Plooy. Vierluik
Vierluik I In ’n stewige ou gebou – die kamer liggroen onder ’n hoë plafon en almal om sy bed – het hy gesterf. Dit was ’n grootse worsteling asof die dood iets was wat hy moes verwerf. II Aanvanklik net ’n kleinerige aar: nogtans genoeg om haar half agter te laat….
Hannalie Taute. Dierbaar
Einde laas jaar ontvang ek ʼn geskenk van my dierbare man: NP van Wyk Louw se Raka. Nou ja, ek moet bieg dat ek deur die boek geworstel het net soos ek deur DJ Opperman se Joernaal van Jorik op skool geworstel het. Ek gebruik die term worstel, want die bogenoemde gedigte was te langdradig…
