Met die uitsondering van Willem Boshoff se kykafrikaans is konkrete poësie maar skaars ding in ons digkuns. ‘n Meer onlangse voorbeeld is sekerlik Allooi, die tweegesprek tussen Ben Botma as kunstenaar en Bernard Odendaal as digter, wat tydens Woordfees hierdie week by die Stellenbosch Kunsgallery bekyk kan word, en dan meer spesifiek Bernard Odendaal se sms-haikoes wat…