Twee variasies op Neruda Soutroos No te amo como si fueras rosa del sal, topacio o flecha de claveles que propagan en fuego ek het jou nie lief soos ‘n soutroos of ‘n topaas nie soos een of ander rinkelende halsketting nie ook nie soos toermalyn of soos ʼn onvervangbare superskaarse…
Tag: Hein Viljoen gedig a la Pablo Neruda
Hein Viljoen. Twee variasies op Neruda: Rivier
Twee variasies op Neruda Rivier como en la piedra fresca del manantial, el agua abre un ancho relámpago de espuma, así es la sonrisa en tu rostro, bella soos koel water stroom oor ‘n klip glimlag jy die geur van water modder biesies en mos die rivier is jy kabbelend sondeurdrenk…