Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Hein Viljoen gedig

Hein Viljoen. I.M. Breyten

27 November 202427 November 2024 By Versindaba

  I.M. Breyten   Nou’s jy weg, Meester die dood kom toe nie soos ʼn gewapende man nie wildgroei van selle, oor  ʼn ongelyke trottoir jou ingehaal, die lyf wat oorgee, afsluit, ‘n laaste snak na lug Jy’s seker nou in bardo tussen niks en nêrens, inwoner van ʼn ander middelwêreld, selle en molekules aan’t…

Read More

Hein Viljoen. winterliedjie

24 November 202225 November 2022 By Versindaba

  winterliedjie   in ʼn helder midwintersnag is ʼn swart kindjie gebore kaal takke roer in die ysblou lug die gras lê vaal en wit bevrore   haar pa het haar kalmweg verstoot haar ma skaars ouer as twaalf het haar in doeke toegedraai en neergelê in ʼn stormwaterkrip   toe die maan yl oor…

Read More

Hein Viljoen. Grendelstilte

26 May 202029 May 2020 By Versindaba

  grendelstilte   stilte sypel deur die veraf koer van duiwe, die wildegans se skal, suis in blare, kom lê teen jou wang die boom oorkant skel geel teen die blou lug   ek kerf die blare, jy die tamatie, ‘n takkie dille terwyl jy die eiers uitdop en opsny, dik klodders mayonnaise byvoeg ons…

Read More

Hein Viljoen. Politiek van die pens / Politics of the belly

25 May 202025 May 2020 By Versindaba

  Politiek van die pens Opgedra aan al die ANC-kaders wat kospakkies vir die armes misbruik   die ou teef is rond en vet en al swaai-swaai haar tette al amper op die grond sal sy, as genoeg heuning van jou tong afdruip, jou dalk laat saamsuip aan haar ou hondepens   Opmerking: Die Amerikaners…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon