Resensie: “Vyf kleur blou” deur Hein Viljoen. Naledi, 2023. ISBN 978 1776 172931 Resensent: Joan Hambidge In die metafoor iets vrugbaars skuilgaan I Hein Viljoen is ‘n bekende literatuurwetenskaplike. Hierdie bundel (uitgegee deur Naledi) verklap ‘n teoretiese besinning met gedigte oor die liefde en alles wat ons daagliks besorgd maak. Slegte nuus, pynlike…