Heinrich Heine – vertaal deur Peter Louw Geluk is ‘n verveelde sekskat Geluk is ‘n verveelde sekskat en haar besoeke hou sy kort; sy stryk die hare van jou voorkop, soen jou haastig en is vort; terwyl jy gesette mevrou Teenspoed se swaar omhelsing tevergeefs vermy; sy sê sy’s glad nie haastig…