Uiteindelik het ek ook die pelgrimstog na die Uilhuis op Nieu-Bethesda onderneem. En soos ’n ware pelgrimsreisiger op reis gebly … weg, al hoe verder weg van my rekenaar. Ek het afgestaar in die Vallei van Verlatenheid met swaeltjies bo my kop, ’n enkele sekonde geskei van my Vallei van Vergetelheid. Om sonder vlerke…