Osip Mandelstam. Vertaling uit Engels in Afrikaans. Vert. deur Helize van Vuuren 66 Ín in die vesting, ín in die leeukuil val ek, om dieper en dieper en dieper te sink, bewend onder die klank van die stortvloed – sterker as ‘n leeu – magtiger as die Pentateug. Nader en nader…