Posts Tagged ‘Helize Janse van Vuuren’

Kwatrynkompetisie (84)

Thursday, April 1st, 2021

 

Neus-in-die-glas ruik donkerpers die druif,

Wellington-grond die geur wat daar stuif:

Hawequa-skadu oor Merlotstam

maak grendeltyd ‘n fluweelsagte duif.

 

© Helize Janse van Vuuren, 2021