Posts Tagged ‘Helize van Vuuren kwatryn’

Kwatrynkompetisie (25)

Wednesday, March 3rd, 2021

 

grendeltyd maar daar’s net geen druppel wyn

bedel by broer bring vyf bottels virrie pyn

mooi gemeet haal ons die gegrendelde end

van toe word geslaap op bokse vol goue skyn

 

© Helize van Vuuren, 2021