Twee neus-limerieke 1. ‘n sleg reuk in Oz se wees neus soos muishond se klier gevrees dit stink na skavot of lyk na ‘n rot maar blyk toe net Vrottand te wees [“Eerste skandering op lewende renoster”, Die Burger 22/10/21] 2. daar was eens ‘n man aan ‘n neus so groot…
Tag: Helize van Vuuren limeriek
Helize van Vuuren. ‘n sterkonstellasie van Faans
‘n sterkonstellasie van Faans ons gryp maar almal ‘n kans die dice ver gegooi uit diepwaterkooi en nou eers begin dit te dans © Helize van Vuuren, 2021