Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Helize van Vuuren Paul Celan vertalings

Paul Celan. Vertaling in Afrikaans (Corona)

11 June 201816 June 2018 By Versindaba

Paul Celan. Vertaling in Afrikaans deur Helize van Vuuren . vir Marlise J. (wat daarvoor gevra het) en vir Breyten B. (vir inspirasie met die moeilike beginreël) Corona   Die herfs het sy blaar so mooi uit my hand geëet: ons is vriende. Ons dop tyd uit die neute en laat dit loop: die tyd…

Read More

Paul Celan – Vertaling in Afrikaans

25 January 201829 January 2018 By Versindaba

Paul Celan – gedigte vertaal deur Helize van Vuuren . A. Laatwerk-vertalings   Singbare res – die buitelyn daarvan, wat klankloos deur die sekelskrif heen breek, eenkant, by die sneeuplek.   Werwelend onder komete- vuur die ligmassa, waarop die verduisterde klein hartslaaf aandryf met die verjaagde vonke.   – Ontvoogde lippe, noem dan dat iets…

Read More

Paul Celan – Vertaling in Afrikaans

19 September 201624 September 2016 By Versindaba

Paul Celan – vertaal deur Helize van Vuuren   Paul Celan (1920-1970) – postuum-gepubliseerde Lichtzwang, 1970.   Met klein klipwerke volgestopte skenkend-verskenkte hande.   Die gesprek spin van punt na punt, geskroei van sproeiende brandlug.   ’n Teken kam dit bymekaar as antwoord op ’n broeiende rotskuns.   *   Mit Mikrolithen gespickte schenkend-verschenkte Hände.  …

Read More

Paul Celan – vertaling in Afrikaans

14 July 201425 April 2016 By Versindaba

Paul Celan: verafrikaans en vertaal deur Helize van Vuuren, 14/7/2014   24 RUE TOURNEFORT   You and your kitchensink German — yes, sink-, yes, before — ossuaries.   Say: Löwig. Say: Shiviti   The black cloth they lowered before you, when your breath swelled scarward,   brothers too, you stones, image the word shut behind…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise

Nuutste bydraes

  • Wat lees jy? Living the ultimate carnivore lifestyle (Hendrik Marais)
  • Ferdi Wheeler. Remissie
  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges
  • Miel Vanstreels. Siekebesoek
  • Digtersprofiel: Fransi Nieuwoudt

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  2. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  3. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

  4. Dr PS Swathe on Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)6 August 2026

    Naledi, wat het hier gebeur ??

  5. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon