Osip Mandelstam. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Helize van Vuuren. ‘n Ekstra dag Die liggaam van Arshak[1] is ongewas en sy baard het verwilder. Die koning se vingernaels is gebreek, en houtluise kruip oor sy gesig. Sy ore het dof geword van stilte, maar ooit het hul na Griekse musiek…