Rainer Maria Rilke. Vertaal uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Helize van Vuuren. Wat sal jy doen, God as ek doodgaan? Ek is jou kruik (as ek verskerwe?). Ek is jou drank (as ek bederf?). Is jou rok en roeping, sonder my is jy gestroop van alle sin. Na my het…