Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (67) Mazisi Kunene se “izinkondlo emililo” [Brandende verse] in Afrikaans vertaal via Vusi Mchunu se Engelse vertaling uit Zulu. Vert. deur Helize van Vuuren. Brandende verse Onsigbaar sal ek jul volg na die heilige grotte díép in die aard-maag waar jul brandende verse wegmoffel en dophou…
Tag: Helize van Vuuren vertaling
Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (59) Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans via Richard Lourie se Engelse vertaling uit die Pools. Vert. deur Helize van Vuuren. Japannese boogskiet I Die hand sê vir die snaar: Gehoorsaam my. Die snaar antwoord die hand: Trek sterk. Die snaar sê vir die pyl:…
Emily Dickinson. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (54) Emily Dickinson. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Helize van Vuuren. Die Tint wat ek nie kan vat Die Tint wat ek nie kan vat—is beste— Die Kleur te ver weg Om in Basaar te wys ‘n Ghienie vir ‘n Kyk— Die fyn—ontasbare…
Osip Mandelstam. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (53) Osip Mandelstam. “Ek soek hul nie”, Tristia 1922. In Afrikaans vertaal via Paul Celan se Duitse vertaling uit die Russies. Vert. deur Helize van Vuuren. “Ek soek hul nie” uit Osip Mandelstam,Tristia 1922 Ek soek hul nie, Kassandra, omdat die sekondes bloei: jou oog, ek…
Sarumaru. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (47) Die priester Sarumaru. Afrikaanse vertaling uit Kenneth Rexroth se Engelse vertaling van die Japannees. Vert. deur Helize van Vuuren. LXVIII Berg-in diep trappelend op rooi esdoringblare hoor ek ‘n hertskreet van herfssmart. *** LXVIII Deep in the mountain, Trampling the …
Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (36) Aleksander Wat. Afrikaanse vertaling uit Czeslaw Milosz se Engelse vertaling van die Pools. Vert. deur Helize van Vuuren. ‘n Fragment uit “Songs of a Wanderer” [“Liedere van ‘n wandelaar”] II Gewalg met alles wat lewe het ek my teruggetrek in die klip- wêreld, hier het…
Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (35) Aleksander Wat. Afrikaanse vertaling uit Czeslaw Milosz se Engelse vertaling van die Pools. Vert. deur Helize van Vuuren. ‘n Flamink-droom Water water water. Oral net water. Was daar maar grond! ‘n Duimbreed grond, watse grond ookal! Om ‘n poot neer te sit! Éen poot! …
Archílochos. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (19) Archílochos. Vertaling van Engels, uit oorspronklike Grieks, in Afrikaans. Vert. deur Helize van Vuuren Fragment 128 van Archilochus My Siel, my Siel, totaal verwar deur smarte sonder troos, verduur, hou uit, ontmoet direk die vele vyande wat jou verguis – nóú van hier en dán…