Osip Mandelstam: Vertaling uit Russies via Engels in Afrikaans. Vert. deur Helize van Vuuren. 54 Waar kan ek skuil in hierdie Januarie? Wyd-ope stad in ‘n mal doodsgreep… Kan ek dronk wees van geslote deure? Ek wil bulk uit slotte en knope… en die skok van terugblaffende paaie, en die hole…